Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
" Son op jou tong " deur CHARL DURAND [boodskap #64821] Ma, 15 Julie 2002 01:26
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: " Ná 'n besoek aan die dieretuin " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Kitaarspeler " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 18:54:26 MGT 2024